Sterrekunde

Taula

Misterie van die "Taula" megaliete in Menorca

Die Spaanse eiland Menorca lê in die westelike Middellandse See en is die mees oostelike eiland van die Baleariese groep. Dit is 'n relatief klein, rotsagtige eiland met 'n deursnee van 50 km...